ABSA Cape Epic 2017 - Epilogue
625 views • 4/2/2017
Hitler se reaksie to Schoeman en Van Rooyen die Epic voltooi.
00:00 - 00:03 | Die Queen stage was in Elgin |
00:04 - 00:05 | Oor Groenlandberg en die Nek. |
00:05 - 00:07 | 691km in 8 dae |
00:08 - 00:12 | met 15400m se klim |
00:12 - 00:15 | en die Grand Finale by Val Die Vie. |
00:17 - 00:19 | En Schoeman en van Rooyen |
00:19 - 00:21 | het uitgeval saam met die 167 ander spanne. |
00:24 - 00:26 | Mein Fuhrer |
00:27 - 00:28 | Schoeman... |
00:31 - 00:33 | Schoeman en Van Rooyen het klaar gemaak binne die afsny tyd. |
00:34 - 00:36 | Niemand het dit sien kom nie. |
00:53 - 00:58 | Die van jy wat dink 1x11 is vir die voels, verlaat die vertrek. |
01:13 - 01:15 | Ek kan dit nie fokken glo nie! |
01:15 - 01:17 | Twee 0018's op fietse |
01:18 - 01:23 | hulle ry dan nie met heart rate monitors of power meters nie! |
01:25 - 01:28 | Van der Leek het hulle 'n 10% kans gegee. |
01:29 - 01:31 | Selfs hulle assistente ry hulle weg! |
01:31 - 01:34 | Coetzee het belowe hulle sal nie die Progolue maak nie |
01:34 - 01:37 | toe doen hulle dit onder 2 ure! |
01:37 - 01:40 | Ivan het nog self gese: hulle gaan kak! |
01:40 - 01:42 | Mein Fuhrer, hulle het elke oggend At se bult gery. |
01:42 - 01:46 | At se bult se gat! Dis net 'n 16% gradient! |
01:46 - 01:48 | Mein Fuhrer, stage 2 is verkort na 65km. |
01:48 - 01:52 | Watter dom donner het dit besluit? |
01:53 - 01:54 | Dis verregaande! |
01:56 - 01:57 | Untamed African MTB race se moer, |
01:57 - 02:00 | ek wou he die hele spul |
02:00 - 02:03 | moes vrek van dehidrasie! |
02:04 - 02:08 | En hoeveel Kudos het hulle op Strava gekry? |
02:08 - 02:13 | Schoeman weet nie wat 'n Kudos is nie! |
02:14 - 02:16 | En van Rooyen het nie eens Strava op sy foon nie! |
02:17 - 02:21 | As dit nie op Strava is nie, het dit nie gebeur nie! |
02:27 - 02:29 | Weet julle watse goeie byname het ek uitgedink? |
02:30 - 02:34 | Fatti en Moani, Adam en Eva, Fred en Barney. |
02:34 - 02:36 | En nie een van julle lag meer daarvoor nie. |
02:41 - 02:42 | Sonder enige intervalle? |
02:43 - 02:47 | Nie een van hulle twee besit dan 'n Kickr of 'n Wattbike nie! |
02:48 - 02:53 | En hulle ry aan die verkeerde kant van die pad |
02:54 - 02:56 | soos die donnerse drawwers |
02:56 - 02:59 | met kopligte in die donker. |
03:00 - 03:02 | Die trokke sal hulle vrek ry op die Sabie pad. |
03:04 - 03:07 | Die Wit Satan is darem hier om hulle roasties te debride. |
03:14 - 03:16 | Kallie Marie het gese mens kort ratte. |
03:19 - 03:23 | En Van Rooyen maak die Epic klaar met 'n 1x11 en Camelbak |
03:25 - 03:26 | van Valencias. |
03:31 - 03:33 | Ek hoor hulle het selfies ook geneem |
03:40 - 03:46 | saam met Robyn de Groot en Sabine Spitz |
03:46 - 03:49 | en in die rivier geswem saam met Karl Plat. |
03:53 - 03:56 | Mini Epic as jy my vra. |
No comments yet.